top of page

Verblyf

Ons beveel sterk aan dat gaste hul verblyf by die venue bespreek, sodat almal die aand ten volle kan geniet sonder enige bekommernisse oor huis toe ry. Dit maak dit net soveel meer ontspanne, veilig en lekker vir almal om saam te kuier tot laat!

Verblyf is beskikbaar teen R900 per persoon – so maak gerus vroegtydig jou bespreking om jou plekkie te verseker.

KOntak vir verblyf

Ons is verantwoordelik vir die bespreking van verblyf by die venue, so kontak gerus Wilna Meyer (bruid se ma) op 082 898 7149 en sy sal jou help om jou bespreking te bevestig

bottom of page