top of page
Untitled design 36.PNG
PHOTO-2026-04-09-16-14-44 6.jpg

Ons Gaan troue Hou!

Saterdag 

5 September 2026

Tina & Eugene

Lunikhy Game Farm

IMG_7133.JPG

Kom Vier Saam Met Ons!

Ons is so opgewonde om jou te nooi om hierdie spesiale dag saam met ons te deel!

 

Terwyl ons hierdie nuwe hoofstuk begin, wil ons graag ons naastes by ons hê – die familie en vriende wat deel was van ons reis en liefdesverhaal.

IMG_7115.jpg

'n nuwe hoofstuk
wag!

Ons storie ontvou hier.

Wanneer

Saterdag,

5 September

2026 

15:30 vir 16:00

Waar

Lunikhy Game 

Farm

42 Kalkfontein, Pienaarsrivier, Limpopo, South Africa

IMG_2779.JPG

Kleredrag - Bosveld Elegant

Formeel, maar met 'n bosveld-twist!


Trek jou mooiste uitrusting aan en kom
stylvol en elegant.


Hou dit chic met 'n sagte, natuurlike gevoel - net reg vir 'n romantiese viering in die afrika son

 

Vir die dames: 

Dink vloeiende rokke, sagte patrone of subtiele teksture en gemaklike skoene.

Vir die mans:

Netjiese langbroek soos chino's, 'n knoop hemp, ligte baadjie en leerskoene, loafers of vellies.

 

Untitled design 36.PNG

Vir gaste Wat Van Ver Kom

Goeie nuus vir ons gaste wat wil oorslaap – daar is verblyf by die venue beskikbaar (op eie rekening).

 

Ons beveel ten sterkste aan dat jy daarvan sal gebruik maak.

Kontak asseblief vir Wilna by 082 898 7149 om jou plekkie te bespreek.

Ry Betyds!

1 uur uit Pretoria
1.5 ure uit Johannesburg

Untitled design 36.PNG
PHOTO-2026-03-23-17-42-40 2.jpg

Geskenke

Julle teenwoordigheid op ons spesiale dag is vir ons die grootste geskenk en ons sien ongelooflik baie daarna uit om hierdie herinneringe saam met al ons geliefdes te deel.

Indien julle ons tog graag met iets wil bederf, sal ’n finansiële bydrae tot ons toekoms saam baie waardeer word.

Bankbesonderhede:
Capitec Bank
Rekeningnaam: Tina-Mari Meyer
Spaarrekening: 1354468269
Takkode: 470010

bottom of page